OPERASIONELE BESTUURDER - Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners, Northern Cape

  • Northern Cape
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Management
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Monday, December 2, 2019
  • Reference: JKWOB
  • Apply before Friday, January 31, 2020 - 52 Days left

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie verspreider van rouwater deur middel van ʼn uitgebreide 140 km kanaalstelsel in die Benede Oranjerivier Besproeiingsgebied met 3 hoofkanale en verskeie tak kanale
beskik oor die volgende uitdagende pos vir ʼn goed handvaardige kandidaat met goeie leiereienskappe, as:

OPERASIONELE BESTUURDER
KAKAMAS


Vereistes:
- Minimum vereistes vir die pos is ʼn toepaslike tegniese tersiêre kwalifikasie ondersteun deur minimum vyf jaar ondervinding in die werking van die water-infrastruktuur
- Operasionele bestuursvermoë
- Uitstekende mense bestuursvaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.
- Die suksesvolle kandidaat moet dinamies, uitkomsgerig en ‘n planmaker wees met sterk tegniese agtergrond / vaardighede en sal aan die Hoof-uitvoerende Beampte rapporteer.
 
Sleutel verantwoordelikhede behels
- Kontrole oor en motivering van  personeel 
- Onderhoud & instandhouding van infrastruktuur nl. kanale, stuwalle, sluise asook meetstrukture
- Waterverdeling, watermeting en waterbeheer asook
- Kontrole en beheer oor voertuie, gereedskap en toerusting.
 
In ruil word ʼn mededingende vergoedingspakket aangebied.  
 
Hierdie Watergebruikersvereniging is ʼn gelyke geleenthede werkgewer.

Indiensnemingsdatum: Januarie 2020 

Stuur u volledige CV met verwysing JKWOB aan recruitment@ovdm.co.za


Apply before Friday, January 31, 2020 - 52 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
7 people have applied for this job. 222 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

About Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners  offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province.

Our vision
To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources.  We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients.

Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification.