Job Details
Employer: OVDM

Ons kliënt, ʼn suksesvolle vrugteboerdery in Namibië bied ʼn uitdagende geleentheid in hul werkswinkel vir ʼn dinamiese, energieke persoon:

“MILLLWRIGHT”
SUIDE VAN NAMIBIË

Ons wag op aansoeke van persone met ʼn sterk tegniese aanleg, bewese meganiese vaardighede asook ʼn rooiseël kwalifikasie in ʼn meganies & elektriese ambag ondersteun deur 5 jaar toepaslike ondervinding verkieslik in ʼn boerdery opset.

Die suksesvole persoon moet deeglik en onafhanklik kan funksioneer, oor goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede beskik, ʼn swaarvoertuig lisensie sal voordeel geniet.

Hoof-verantwoordelikhede sal ondermeer die volgende insluit:

- Oorhoofse herstel, instandhouding en diens van vragmotors, trekkers, bakkies, spuitkarre

- Alle boerdery implemente en gereedskap

- Organisering en bestuur van werkswinkelpersoneel

- Asook alle elektriese instandhouding en installasies in pakhuis

Daar word ʼn mededingende salaris volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.


Rig u volledige CV met verwysing MSM aan recruitment@ovdm.co.za

Apply before Friday, October 12, 2018 - 22 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
5 people have applied for this job. 246 people have viewed this job.