Results 1 - 10 of 135
Display

Looking for Branch manager for a major insurance company

Kimberley

Insurance

R12 000 Per Month - R18 000 Per Month Per Month

Permanent

Looking for 3xBranch managers for a major insurance companyJob Location:KimberlyVacancy to be filled immediately See more.

Posted by Giraffe on Tuesday, February 21, 2017

58 Days left

KODE 14 + PDP LANGAFSTAND DRYWER (OBTD)

Upington

General

Market Related

Permanent

Hierdie wel bekende lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die onderstaande geleentheid vir betroubare, eerlike kandidate en nooi die met nodige ondervinding uit om aansoek te doen:KODE 14 + PDP LANGAFSTAND DRYWERUPINGTON OMGEWINGVereistes:- Stipt... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

58 Days left

TEGNIESE BEMARKER (OATB)

Upington

Marketing

Market Related

Permanent

Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om ... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

58 Days left

JUNIOR REKENMEESTER (JJF)

Upington

Accounting

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n georganiseerde persoon met goeie syfervaardigheid as:JUNIOR REKENMEESTERBLOUPUTSVereistes:-Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

58 Days left

DEBITEURE KLERK (OBTDK)

Upington

Accounting

Market Related

Permanent

Hierdie lang afstand vervoer maatskappy beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met ferm gesindheid en werk etiek in die beskikbare pos as:DEBITEURE KLERKUPINGTONVereistes:- Matriek ondersteun deur ten minste 4 jaar ondervinding... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

57 Days left

FINANSIËLE ADVISEURS

Springbok

Finance

Market Related

Permanent

Vereistes:- Matriek ondersteun deur 2-4 jaar vorige werksondervinding- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels- Rekenaarvaardigheid in die basiese MS Office, internet en eposse- Kode 8 lisensie en eie vervoer- Skoon kriminele rekordBereidwilligheid om v... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Monday, February 13, 2017

49 Days left

ADMINISTRATIEWE BESTUURDER (verw. OAAB)

Upington

Admin

Market Related

Permanent

Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om ... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

58 Days left

KODE 14 + PDP HULP DRYWER (OBTD)

Upington

General

Market Related

Permanent

Hierdie wel bekende lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die onderstaande geleentheid vir betroubare, eerlike kandidate en nooi die met nodige ondervinding uit om aansoek te doen:KODE 14 + PDP HULP DRYWERUPINGTON OMGEWINGVereistes:- Stiptelike p... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

58 Days left

INDEPENDENT SALES CONTRACT (OSB)

Upington

Sales

Market Related

Permanent

This company is one of South Africa's most established and innovative information technology companies processing millions of payments each month is looking to recruit a top independent sales contractor in the mobile department asINDEPENDENT SALES CONT... See more.

Posted by OVDM on Friday, February 17, 2017

53 Days left

Store Leader- Cape Union Mart (Kuruman)

Northern Cape

Retail

Market Related

Permanent

Introduction:Are you unrestricted by nature? Do you keep your finger on the pulse of the latest trends? If you want to share your fashion savvy by being the best version of yourself, why not get in touch and choose a career with Old Khaki.Description:P... See more.

Posted by Cape Union Mart on Tuesday, February 21, 2017

27 Days left

Results 1 - 10 of 135