Results 1 - 10 of 337
Display

Looking for Branch manager for a major insurance company

Kimberley

Insurance

R12 000 Per Month - R18 000 Per Month Per Month

Permanent

Looking for 3xBranch managers for a major insurance companyJob Location:KimberlyVacancy to be filled immediately See more.

Posted by Giraffe on Tuesday, February 21, 2017

56 Days left

KODE 14 + PDP LANGAFSTAND DRYWER (OBTD)

Upington

General

Market Related

Permanent

Hierdie wel bekende lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die onderstaande geleentheid vir betroubare, eerlike kandidate en nooi die met nodige ondervinding uit om aansoek te doen:KODE 14 + PDP LANGAFSTAND DRYWERUPINGTON OMGEWINGVereistes:- Stipt... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

56 Days left

TEGNIESE BEMARKER (OATB)

Upington

Marketing

Market Related

Permanent

Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om ... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

56 Days left

JUNIOR REKENMEESTER (JJF)

Upington

Accounting

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n georganiseerde persoon met goeie syfervaardigheid as:JUNIOR REKENMEESTERBLOUPUTSVereistes:-Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

56 Days left

KREDITEURE KLERK (MMVK)

Upington

Accounting

Market Related

Permanent

Ons kliënt ‘n wel bekende groot en kleinhandelswinkel in Vryburg wat spesialiseer in verkope van motor parte en onderdele,motor benodighede, elektriese en hand gereedskap, verwe, generators, gas, kamptoerusting, tuingereedskap en nog v... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 1, 2017

35 Days left

BEMARKER (UPINGTON: verw. MMB2)

Upington

Marketing

Market Related

Permanent

Bekende langafstand vervoer maatskappy beskik oor die geleenthede vir kandidate in Suid- Afrika met goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede in Upington, Kaapstad en Johannesburg.BEMARKER(UPINGTON: verw. MMB2)Vereistes:- Ten mins... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, January 11, 2017

14 Days left

TELEFOON BEMARKER (OKB)

Upington

Sales

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde finansiële-/ versekeringsinstansie met verskeie dienste insluitend kort termyn versekering, lewens versekering, medies en begrafnisdekking beskik oor 'n geleentheid weens uitbreiding van hul besigheid 'n dinamiese, energieke kan... See more.

Posted by OVDM on Thursday, January 26, 2017

29 Days left

PRODUKSIEBETUURDER (MRP)

Upington

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor twee uitdagende beroepsgeleenthede vir dinamiese, energieke individue met dryfkrag en ʼn passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluitPRODUKSIEBETUURDERAUGRABIES/ ONSEEPKANS OMGEWING... See more.

Posted by OVDM on Tuesday, January 24, 2017

27 Days left

DEBITEURE KLERK (OBTDK)

Upington

Accounting

Market Related

Permanent

Hierdie lang afstand vervoer maatskappy beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met ferm gesindheid en werk etiek in die beskikbare pos as:DEBITEURE KLERKUPINGTONVereistes:- Matriek ondersteun deur ten minste 4 jaar ondervinding... See more.

Posted by OVDM on Wednesday, February 22, 2017

55 Days left

TOONBANKVERKOPEKLERK & TEGNIKUS (OIVS)

Upington

Manufacturing, Sales

Market Related

Permanent

Ons kliënt, ʼn nasionale maatskappy wat spesialiseer in die verkoop van alle komponente vir die oprigting van elektriese heinings en sekuriteitstelsels, beskik oor die volgende geleentheid vir ʼn energieke en selfgedrewe individu met inisiatief en ... See more.

Posted by ovdm on Monday, February 6, 2017

40 Days left

Results 1 - 10 of 337