Job Details
Employer: The Hereford Group Bryanston
Die Hereford Groep van Maatskappye is in Februarie 1995 gestig. Die maatskappy toon merkwaardige groei sedert sy ontstaan, en die Hereford naam het n gerespekteerde reputasie in die finansiële industrie verkry wat reg oor Suid-Afrika strek.

As n finansiele adviserende groep verskaf ons ‘n verskeidenheid  dienste wat persoonlike finansiele beplanning,, beleggingsbestuur, korporatiewe dienste, mediese fondsbeplanning, korttermynversekering en  makelaarsondersteuning insluit.



Indien jy jouself as ‘n hardwerkende en gedrewe person beskou  en wat die waarde om kliënte te adviseer rakende finansiële standvastigheid verstaan, dan is hierdie jou kans om deel te word van ‘n dinamiese span.

In hierdie rol moet jy bereid wees om nuwe besigheid op verskeie wyses te genereer naamlik verwysingsnetwerke ens.  Ons bied geleenthede vir persone met die vermoë het om met kliënte te skakel, goeie verhoudinge te bou en finansiële produkte te verkoop.



Minimum vereistes:



Grade 12 / Baccalaureus graad / RE 5 / Beleggingsbestuur kwalifikasie / Nagraadse  diploma of Honneurs in finansiële beplanning / CFP



Ondervinding in die volgende sal voorkeur geniet:



VersekeringBeleggingbestuurMediese fondsRisikodekkingVerkopeHolistiese finansiele agtergrondbeplanning.

Persoonlikheidseienskappe benodig vir die rol:SpanspelerAmbisieuse ondernemingsgeesOperasionele doeltreffendheidSelf-gedrewenheidVerkope en klient verhouding fokusEerlikheidDeursettingsvermoëSelfvertroueStel kliente se benodighede as eerste prioriteitBestaande kliënte-basis.



Adisionele VereistesEie Skoot rekenaarBestuurs lisensieGeen kriminele recordSkoon ITC rekord

Apply before Monday, November 13, 2017 - 50 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
1 person has applied for this job. 15 people have viewed this job.