Job Summary
Financial planningCustomer ServiceAll related administration
Job Details
Employer: HR Solutions

Financial planning

Customer Service

All related administration

Candidate Requirements

Opsoek na 'n Finansiële Adviseur / Beplanner wat bereid is om 'n langtermyn loopbaanverbintenis te maak en wat passievol oor die industrie is.  Die persoon moet goed in 'n span kan saamwerk en die besigheidswaardes uitleef.

Vereistes:

  • B. Com Graad
  • Beleggings / Finansiële beplanning / Geld en Bankwese / Belasting agtergrond
  • Ten minste 1 jaar ondervinding in 'n Finansiële omgewing
  • Goeie kliënteverhoudinge en uitstekende interpersoonlike verhoudinge
  • Bestuurslisensie
  • Goed tweetalig in Afrikaans en Engels
  • Hoë werksetiek
  • Rekenaarvaardig in Word, Excel en PowerPoint
  • Moet bereid wees om te reis

Sterk Aanbevelings:

  • CFP Kwalifikasie
  • B. Com Honneurs
  • Bewese netwerk van kontakte in die bedryf
  • Ervaring in die bemarking van Finansiele produkte en dienste

Pakket: Salaris R15 - R25 000.00 + Prestasie Bonus + Rekenaar en Selfoon Toelae

Stuur CV insluitend foto aan hr@hrsolution.co.za

Apply before Saturday, October 7, 2017 - 11 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
13 people have applied for this job. 436 people have viewed this job.