Back to Search Results

Job Details
Employer: OVDM
Bekende langafstand vervoer maatskappy beskik oor die geleenthede vir kandidate in Suid- Afrika met goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede in Upington, Kaapstad en Johannesburg.

BEMARKER(UPINGTON: verw. MMB2)

Vereistes:- Ten minste 5 jaar ondervinding in die werf van nuwe besigheid (veral in die langsafstand vervoer industrie)- Goeie logistieke vaardighede oor beskik- Gemaklik binne 'n vinnig bewegende omgewing kan beweeg en aanpas- Vriendelik, entoesiaties en energiek wees - Onder druk kan funksioneer- Taalvaaardig wees in Afrikaans en Engels- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse- Onafhanklik kan funksioneer

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing ten opsigte van area na recruitment@ovdm.co.za
Apply before Sunday, March 12, 2017 - 54 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
6 people have applied for this job. 126 people have viewed this job.