Back to Search Results

Job Details
Employer: OVDM
Nasionaal bekende supermark in Suid- Afrika met takke in Upington en Kakamas beskik oor geleenthede vir junior kandidate met ondervinding in 'n supermark omgewing om aansoek te doen vir die vakante pos in Upington:

SLAGHUISBESTUURDER (verw. ORS)KAKAMAS/ UPINGTON

Vereistes:- Kandidate met ten minste 3-5 jaar ondervinding in die bestuur van 'n slaghuis- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voorkeur geniet- Goeie menseverhoudinge en vermoë om 'n span te bestuur- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels- Vermoë om onder druk te funksioneer- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing soos bo na recruitment@ovdm.co.za
Apply before Sunday, May 21, 2017 - 28 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
6 people have applied for this job. 177 people have viewed this job.