Back to Search Results

Job Details
Employer: OVDM

Hierdie bekende gastehuis in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n standvastige kandidaat met 'n vriendelike gesindheid om aansoek te doen vir die onderstaande geleentheid as:

GASTEHUISBESTSUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Gevestigde kandidate met ten minste 2-3 jaar ondervinding in die bestuur van 'n gastehuis kan aansoek doen
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige bestuurslisensie met eie vervoer



Pligte gaan ondermeer insluit:
- Inboek en uitboek van gaste
- Hanteer van navrae
- Ontvang van gelde
- Aankope en bestellings
- Administrasie in gastehuis
- Nagaan van skoonmakers se werk deur die dag





Kandidaat moet verkieslik inwoon in die gastehuis wat sal verskaf word en bereid wees om naweke en vakansiedae teen vergoeding diens te doen.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OJBG na recruitment@ovdm.co.za

Apply before Sunday, March 12, 2017 - 54 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
3 people have applied for this job. 85 people have viewed this job.